Kontak Ons

Harmonie Ekoplaas

Besprekings:
Yolana: (slegs sms): 082 921 2149
yolana.odendaal@icloud.com

Lounè: 079 151 3045
loune123@gmail.com
* Vul asb alle velde in, dankie.

 

 

 

Aanwysings

Vanaf Johannesburg:

  •     Neem die N1 in ‘n noordelike rigting
  •     Verby 2 tolhekke
  •     Neem die Bela-Bela afrit, links en reguit tot in Warmbad
  •     Draai regs by T-aansluiting, reguit tot by robot, dan links tot T-aansluiting
  •     Draai links (Spar voor jou), reguit met pad (Aventura Oord sal aan jou linkerkant wees) tot by sirkel
  •     Links by sirkel op R516, en reguit vir ongeveer 18km
  •     Links op grondpad by wit HARMONIE EKOPLAAS bord, reguit vir 1,7km
  •     Draai regs op grondpad, ry 3,5km tot by HARMONIE EKOPLAAS op regterkant


Vind ons met Google Maps

 
Tik 'n beginpunt en klik "Bereken roete":